Ons eet hoë premies
vir ontbyt

Kry eenvoudige bekostigbare versekering by die koning. Los jou besonderhede vir ’n verpligtingvrye kwotasie

Ons B’s en V’s

  • Kry ’n verpligtingvrye kwotasie vir karversekering.
  • Slegs 1 kwotasie per kar is toelaatbaar. Jy kan nie meer as 1 kwotasie vir dieselfde kar aanvra nie.
  • Daar sal 1 wenner getrek word aan die einde van die veldtog vir die Takealot geskenkbewys ter waarde van R10,000.
  • Die promosie begin op 4 November 2023 en eindig op 2 Desember 2023.

Wie kan inskryf:

  • Enige persoon bo die ouderdom van 18 jaar wat ’n SA inwoner of permanente inwoner is met ’n geldige ID.

Neem kennis:

  • Jy staan slegs ’n kans indien jy ’n kwotasie aangevra het en ’n geldige kwotasie nommer het.
  • Jy kan nie ’n kwotasie aanvra vir ’n kar wat reeds op ’n bestaande polis is nie.
  • Ons het die reg om hierdie B’s en V’s enige tyd aan te pas sonder kennisgewing.
  • Deur ’n verpligtingvrye kwotasie vanaf ons aan te vra deur middel van die skakel op Ontbytsake se wen-wenSake blad, stem jy in om verdere kommunikasie vanaf ons te ontvang deur WhatsApp, e-pos of telefonies.

Premiums are risk profile dependent and reviewed annually | Licensed insurer | Authorised FSP 43862 | T's & C's apply.