Wen jou deel van R60,000 kontant

Want to
skip the call?

Get a quick, personalised quote online in just a few clicks.

Easy, fast, and royally rewarding service.

START ONLINE QUOTE

Vul jou besonderhede hieronder in en ons sal vir jou ’n verpligting-vrye versekeringskwotasie gee.

Image

Average customer rating

Image

King Price Make Insurance Great Again Promosie B’s & V’s

Die promosie skop 2 Februarie af en eindig 13 Maart 2026.
Luisteraars kan inskryf via HartiesFM se toegewyde platforms: WhatsApp sowel as die bannier op die stasie se webtuiste.
Inskrywings sal 24 uur per dag, 7 dae per week gedurende die kompetisie tydperk aanvaar word.
’n Geldige verpligting-vrye kwotasie is ’n kwotasie wat deur King Price gestuur is wat nie ouer as 30 dae is nie, met ’n minimum premie van R450 (nie-King Price kliënte) of enige addisionele dekking wat by jou bestaande polis gevoeg word (King Price kliënte).
Jy mag net een keer inskryf.

Wie kan inskryf:
Enige iemand ouer as 18 wat ’n Suid-Afrikaanse burger is of ‘n permanente inwoner met ’n geldige ID.
Ongelukkig kan geen King Price (of HartiesFM) werknemers of hul onmiddellike familielede deelneem nie.

Die moeilike goed:
Ons behou die reg om hierdie B’s & V’s op enige stadium sonder kennisgewing te verander.
Deur ’n verpligting-vrye kwotasie van King Price te kry, stem jy ook in om kommunikasie van hulle te ontvang via WhatsApp, e-pos, SMS en per telefoon.

Gelisensieerde versekeraar | FDV nr. 43862 | B’s & V’s geld | Premies is risiko-profiel afhanklik, word maandeliks betaal en jaarliks hersien.