Kry nou ’n kwotasie

Deur my inligting te gee stem ek in tot King Price se B’s & V’s en privaatheidsbeleid. 

Want to
skip the call?

Get a quick, personalised quote online in just a few clicks.

Easy, fast, and royally rewarding service.

START ONLINE QUOTE

Vul jou besonderhede hieronder in en ons sal vir jou ’n verpligting-vrye kwotasie gee.

Image

Ons gewilde versekeringsprodukte

Persoonlike versekering

Besigheidsversekering

Kies van ons wye reeks voor die hand liggnede, maklik om te verstaan persoonlike versekeringsprodukte en sien hoeveel jy kan spaar.

Ons glo dat dit nie ’n arm en ’n been moet kos om jou besigheid te verseker nie. Waarom vir iets duurder gaan wanneer jy soos ’n koning verseker kan wees?

Ons bied gespesialiseerde versekering vir nis ingenieursrisiko’s wat in kontrakte, nywerhede en toerusting voorkom.

Ingenieursversekering

Deeltitel versekring

Agri-versekering

Dit maak nie saak hoe kompleks jou gemeenskapskema is nie, die koning van versekering staan by jou. Verseker jou gemeenskapskema vandag nog.

Wanneer dinge skeef loop op jou plaas, kan jy die koning van versekring vertrou vir gemoedsrus.

By King Price Life het ons gegroei want ons het geleer deur die koek te deel is meer lonend as om dit self op te eet.

Lewensversekering

Hoe dit werk
Besoek die landingsblad, los jou besonderhede, en ons sal jou bel vir ’n verpligting-vrye kwotasie.
Jy’s nie verplig om die kwotasie te aanvaar nie.
Sodra jy jou nuwe versekeringspolis aanvaar het en jou eerste volle maand se premie betaal het, sal ons 'n verwysingsfooi binne 30 dae aan die Gereformeerde Kerk Brooklyn betaal.

Die verwysingsfooi is gelykstaande aan 2 keer jou eerste maand se volle premie.

Wie kan van die promosie gebruik maak

Enige vriende van die kerk wat deel vorm van die kerkgemeenskap.

Jy moet ouer as 18 jaar wees, 'n Suid-Afrikaanse burger of permanente inwoner met 'n geldige ID.

Die promosie is slegs beskikbaar vir direkte King Price kliënte wat sonder ’n makelaar of tussenganger met ons werk.


Die moeilike goed

Die Gereformeerde Kerk Brooklyn sal slegs die verwysingsfooi ontvang sodra ons jou eerste volle maand se premie ontvang het.

Deur jou besonderhede aan ons te verskaf, stem jy in om ’n verpligting-vrye kwotasie van ons te ontvang, en jy stem ook in om kommunikasie van ons via WhatsApp, e-pos en telefoon te ontvang.

B’s en V’s

Gelisensieerde versekeraar I Gemagtigde FDV 43862 I B’s & V’s geld I Alle kwotasies is verpligting-vry