Kry nou 'n kwotasie
Vul jou besonderhede hieronder in en ons sal vir jou ’n verpligting-vrye versekeringskwotasie gee.
Laerskool Die Krans promosie B’s en V’s
Hoe dit werk:
Besoek die promosieskakel of skandeer die QR-kode, los jou besonderhede, en ons sal jou bel vir ’n verpligting-vrye omvattende kar versekeringskwotasie.
Jy’s nie verplig om die kwotasie te aanvaar nie.
Jy mag slegs 1 kwotasie per kar kry. So, byvoorbeeld, jy kan nie meer as 1 kwotasie vir dieselfde kar kry nie.
Sodra jy jou nuwe versekeringspolis aanvaar het en jou eerste premie betaal het, sal ons Laerskool Die Krans 'n verwysingsfooi van R1,500 betaal.
Die promosie begin op 1 November 2025 en eindig op 31 Desember 2025.
Wie kan deel neem:
Enigiemand wat ouer as 18 jaar is, en 'n SA burger of permanente inwoner met 'n geldige ID is.
Die moeilike goed:
Laerskool Die Krans sal slegs die verwysingsfooi van R1,500 ontvang sodra ons jou eerste premie ontvang het.
Deur die promosieskakel te besoek of die QR-kode te skandeer, stem jy in om ’n verpligting-vrye kwotasie van ons te ontvang, en jy stem ook in om kommunikasie van ons via WhatsApp, e-pos en telefoon te ontvang.
Gelisensieerde versekeraar | FDV nr. 43862 | B’s & V’s geld | Premies is risiko-profiel afhanklik, word maandeliks betaal en jaarliks hersien.