Wen versekering vir ’n jaar!

Los jou besonderhede vir ’n verpligtingvrye kwotasie om in te skryf

DGO ‘wen versekering vir ’n jaar’ kompetisie
B's en V's

Hoe om in te skryf
As jy nie reeds omvattende karversekering by King Price het nie, volg die skakel en die inskryf vereistes, en kry ’n verpligting-vrye kwotasie vir omvattende karversekering vanaf King Price.
Bestaande King Price kliënte met omvattende karversekering moet die skakel en die inskryf vereistes volg en ’n verpligting-vrye kwotasie vir enige ander King Price produk kry.

Hoe dit werk
Almal wat ’n kwotasie kry deur die skakel te volg, sal in die gelukkige trekking ingeskryf word.
Jy kry slegs 1 inskrywing al kry jy meer as 1 kwotasie.
Jy’s nie verplig om die kwotasie te aanvaar om vir die trekking te kwalifiseer nie.
Jy’s nie verplig om ’n King Price kliënt te word om die prys te ontvang nie.
Die kompetisie begin op 8 Julie 2024 en eindig op 31 Julie 2024.
Die wenner sal op 3 Augustus 2024 aangekondig word.

Wie kan inskryf
Enige persoon! (Behalwe King Price werknemers en hulle direkte familielede en verskaffers.)
Jy moet bo die ouderdom van 18 jaar wees en ook ’n SA inwoner of permanenete inwoner wees met ’n geldige ID.

Aan ons kant
As jy die gelukkige wenner is, kry jy versekering ter waarde van R12,000.
Die prys sal aangewend word tot jou polis. Hierdie prys kan ook eenmalig aan jou uitbetaal word, sou jy dit verkies.
As jy of ons kies om jou polis te stop voordat die totale prys aangewend is, verbeur jy dit.
As jy kies om nie ’n King Price kliënt te word nie, dan sal die prys eenmalig aan jou uitbetaal word.

Aan jou kant
As jy wen en die prys aanvaar, gee jy toestemming dat jou naam en foto op King Price se sosiale media platforms bevorder word.


Die moeilike goed
Ons het die reg om hierdie B's en V's enige tyd aan te pas sonder kennisgewing.As ’n wenner vir 48 uur na die trekking nie beskikbaar is of kontakbaar is nie, sal ons ’n ander wenner trek totdat ons die prys kan toeken en ’n wenner kan aankondig.

King Price is ’n gelisensieerde versekeraar | FDV nommer 43862 | B’s en V’s geld